Ashley Johnson (aktrise)

Ashley Johnson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ashley Suzanne Johnson
Geboorte 9 Augustus 1983 (1983-08-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashley Johnson (gebore 9 Augustus 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, stemaktrise en sangeres. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Food Nation (2006) en The Avengers (2012), en in die televisiereeks Blindspot (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search